top of page
Die Bytjie se dag met vingerpoppies

In hierdie pakket kry jy nie net 'n boek nie, maar ook 'n opvoedkundige speelding. 

 

Hier gaan ek rustig slaap vir die nag.

O, Skepper spaar my asseblief vir nog 'n dag.

Ek is 'n bytjie wat so hard kan werk.

Van die oggend tot die aand.

Ja! Ek is so sterk!

 

Wat het bytjie die hele dag gedoen?

 

Hierdie geloofsgebaseerde reeks is ideaal vir Graad 1 – 2 - maats wat al self kan lees, of vir voorskoolse maats tydens voorlesing. Die boekies bevat elkeen unieke aktiwiteite wat ouers, grootouers, onderwysers en terapeute saam met die kinders kan doen. Kinders leer die beste as hulle self konsepte kan beleef en dit is presies wat die 1-2-3-Leesreeks bied. 

 

Elke boek bevat unieke opvoedkundige aktiwiteite en saam met die boek kry jy ook 'n unieke opvoedkundige speelding. 

 

Die Bytjie se dag leer ons van oggend, middag en aand.  Vir die taalaktiwiteit in die boek gaan jy as ouer, grootouer, onderwyser of terapeut met die kind gesels.  Soms is dit vir kinders makliker om te gesels as hulle vingerpoppe het.  Ingesluit by die boek is daar 2 vingerpoppe. 

 

Boekies in die reeks:

1. Anna Akkedis

2. Henri Hasie en Leo Leeu

3. Miandri Mier

4. Daniël Dinosourus

5. Die bytjie se dag

6. Dis Kersfees in Suid-Afrika

 

Wat is in die boks?

 

1 x Boek

1 x Bytjie vingerpop

1 x Blommetjie vingerpop

Die Bytjie se dag met vingerpoppies

R200,00 Regular Price
R150,00Sale Price
    bottom of page