Daniël sukkel om af te koel en Pappa het 'n idee.
Hy gaan yskoue jellie vir Daniël gee.
Daniël is moedeloos en besluit om te sit.
Dis altyd die beste om vir 'n oplossing te bid.
Hoekom is Daniël so moedeloos en hoekom kry hy so warm?
1-2-3-Leesreeks
Hierdie geloof-gebaseerde reeks is ideaal vir Graad 1 en 2 maats wat al self kan lees of vir voorskoolse maats tydens voorlesing. Die boekies bevat elkeen unieke aktiwiteite wat ouers, grootouers, onderwysers en terapeute saam met die kinders kan doen. Kinders leer die beste as hulle self konsepte kan beleef en dit is presies wat die 1-2-3-Leesreeks bied.
Boekies in die reeks:
1. Anna Akkedis
2. Henri Hasie en Leo Leeu
3. Miandri Mier
4. Daniël Dinosourus
5. Die bytjie se dag
6. Dis Kersfees in Suid-Afrika
top of page
R70,00Price
bottom of page