Sy hardloop en spring tot sy hom kan sien. Dis die klip wat al haar liefde verdien. Sy is nie spyt dat sy by haar Skepper ‘n les kon leer nie. Sy sal nooit weer 'n ander klip begeer nie.
Waardeur moes Anna alles gaan om uiteindelik dit wat sy gehad het te waardeer?
1-2-3-Leesreeks
Hierdie geloof-gebaseerde reeks is ideaal vir Graad 1 en 2 maats wat al self kan lees of vir voorskoolse maats tydens voorlesing. Die boekies bevat elkeen unieke aktiwiteite wat ouers, grootouers, onderwysers en terapeute saam met die kinders kan doen. Kinders leer die beste as hulle self konsepte kan beleef en dit is presies wat die 1-2-3-Leesreeks bied.
Boekies in die reeks:
1. Anna Akkedis
2. Henri Hasie en Leo Leeu
3. Miandri Mier
4. Daniël Dinosourus
5. Die bytjie se dag
6. Dis Kersfees in Suid-Afrika
top of page
R70,00Price
bottom of page